woord-kiekies en ander dwaalgedagtes
ek skryf nie om mense te impress nie...... ek skryf oor die goed wat ek gesien of beleef het in my lewe....die dinge wat ek diep binne voel....en waaroor ek dink in die nagte as ek nie kan slaap nie, maar waaroor ek gewoonlik nie praat nie. dit is my gedagtes.....op my manier - trots Afrikaans en sonder pretensie. ek het nog nooit voorgegee ek kan skryf nie. moenie lees om my spelling of gramatika reg te maak nie. as jy lus is vir iets wat nie "soet en spesiaal" is nie, maar wat die lesse van die lewe oordra .......lees verder.......Geen Filter......Trots Afrikaans.........Sê Dit Soos Dit Is....
2018
- die Karoo ekonomie -
2025
- skalieklip en lewenslesse -
2025
- die modder-wals na Kubu -
2026
- die wag by Myl 108 -
2026
- sout -