"Broken but Healed"
Being "fragmented" isn't the same as being "diminished."
Sometimes, the most healing thing we can do is simply exist in our own skin—jagged edges and all.

"When you photograph people in color, you photograph their clothes.
But when you photograph people in black and white, you photograph their souls."
— Ted Grant
- Oryx -
- Thirst -
- The Duel -
- Life out of Balance -
- Life -
- last drink of the day -
- Rigging -
- Mining -
- Perspective -
- Deadvlei Loner -
- Together -
- Dead Tree Standing -
- Crack -
- Virtual Showroom -
every space has a pulse, and every project a unique story to tell. you are looking for more than just an image—you are looking for a piece that speaks to the architecture of the room.
i look forward to helping you find the perfect soul for your walls
wool and shadow
iewers op ’n stowwerige werf in die hart van die Klein Karoo, staan hulle—kop onderste bo.
’n bondel wol teen ’n harde wêreld.
hulle wonder wat môre sal bring, want die aarde is dors en die genade is min.
bedags skroei die son die laaste bietjie hoop uit die bossies uit, en saans loop die klanke van die jakkals se huil soos ’n koue rilling deur die nag.
as die reuk van nat stof tog net na die reën wil kom... sodat die stof kan gaan lê en die lusern weer soet in die vore kan staan.
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vêr-verlate vlaktes met die kreun van ossewa —
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika.
In die murg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf —
Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners – kinders van Suid-Afrika.
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
By die klink van huweliksklokkies, by die kluitklap op die kis —
Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep sê ons nooit nee nie, sê ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe – ja, ons kom Suid-Afrika.
Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou —
Dat die erwe van ons vad’re vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer —
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer!

C.J. Langenhoven
1918
thank you, dankie