experience how a single moment of nature transforms the soul of a room
in the world of high design, scale is everything. my virtual showroom allows you to step inside a curated space and witness the transformative power of a horizon or a gaze before the first frame is ever hung. 
by placing my collections within architectural contexts, we remove the guesswork—ensuring that the soul of the wild aligns perfectly with the dimensions of your project.
send me a picture of your wall and we can do the same before you decide on a photo!

- Kruger waxing gibbous - 

Chasing the moon. ........There is something incredibly humbling about seeing the sheer texture and scale of our nearest celestial neighbor hanging in the void.

vroegoggend net buite /Ai-/Ais in die suide van Namibië.

die oggendlug was ysig en skerp—soos net die woestyn jou kan verras voor die son behoorlik wakker word.

maar toe die lig die aarde tref, het die stilte ’n stem gekry.

die kontras tussen die koper sand, die ruwe bergrante en daardie veerligte wolkstroke oor die hemelruim voel byna onwerklik.

kleure en patrone soos net Hý dit kan meng en aanwend op die doek van Sy skepping.

soms moet ’n mens net stilhou op die grondpad,

diep asemhaal .....en verwonderd staan.

- Kubu-eiland -
in die hartjie van Botswana se Makgadikgadi-soutpanne rys Kubu-eiland soos 'n eeue-oue monument uit die niks. 
'n plek waar tyd blyk stil te staan, omring deur oneindige horisonne en 'n diep, magiese stilte
- quiver triptych - 
this triptych captures the raw and timeless soul of the Northern Cape with a dramatic, upward gaze along the trunk and canopy of a proud quiver tree. 
the naturally rich gold, ochre, and earthy textures of the bark break through powerfully against the dark, moody background – almost as if the tree is reaching into eternity. 
it is a tribute to adaptability, strength, and the unique architecture of nature, divided into three intimate, closely aligned perspectives that fill an office or living space with a sense of honored, natural grandeur.
- horison van stilte - 
met sy natuurlike teksture en treffende formasie bring hierdie panoramiese landskap 'n gevoel van ruimtelikheid en rustigheid. 
die kontras tussen die droë, goudbruin voorgrond en die eindelose blou lug skep 'n tydlose fokuspunt vir enige kontemporêre ruimte.

"koue mis en kanonne"

aan die weskus van Afrika vreet die wind sonder ophou aan alles. die mis rol dik en spookagtig vanaf die Atlantiese Oseaan in,

’n klam koue wat jou vinnig tot in die murg binnedring terwyl die son dae lank sukkel om sy kop deur die grys mis doek te steek.

die skerp reuk van sout en uitgespoelde bamboes hang permanent in die lug, terwyl die aanhoudende gedreun van swaar branders soos veldslag-kanonne teen die verlate kuslyn slaan.

hier is geen plek vir verskonings nie.

jy beweeg op die heel buitenste rand van oorlewing, en die natuur laat jou dit nie vir ’n enkele oomblik vergeet nie.

die naam sê alles: Skedelkus.

dit is ’n reuse oop begraafplaas onder die grys hemel. verweerde walvisbene lê halfbegrawe langs die verroeste ribbes van skepe wat eeue gelede deur onsigbare sandbanke gekelder is – die stil getuienis van gestrande seevaarders wat nooit weer hul pad terug gevind het nie.

en tog klou die lewe hardnekkig vas. ons hou die waas op die horison stip dop vir die vae buitelyn van die strandjut:

daardie sku, trotse alleenloper wat die woestynsand en skuimende branders sy tuiste noem.

geruisloos draf hy teen die hoogwatermerk , geduldig op soek na dít wat die gety vir hom agtergelaat het.

dit is ’n harde wêreld, sonder vergifnis.

’n plek wat jou terselfdertyd stroop én betower....

Custom Mockups
buy prints online and get it printed and delivered to your door!
how to order:
Step 1: Get in Touch
start by sending me an email or a WhatsApp message. this is where we discuss your vision! whether you have a specific photo of mine in mind or need a recommendation for a particular room, i’m here to help you find the right fit.
Step 2: Customize & Finalize
once we’ve chosen the image, we’ll nail down the details:
Format: 
choose between a classic framed print or a modern canvas.
Size: 
we’ll determine the best dimensions for your wall space.
Quote: 
i will provide a formal quotation covering production and high-quality materials.
Step 3: Delivery to Your Door
after your approval, i handle the rest. 
i’ll manage the professional production and arrange for secure delivery directly to your preferred address. 

all you have to do is find the perfect spot to hang it!

You may also like

↑Back to Top