the architecture of the earth.
there is a silent strength found in the fold of a mountain and a timeless patience in the carving of a canyon. this collection is an exploration of AFRICA's grandest silhouettes—the jagged peaks that pierce the sky and the infinite horizon of the plains.
for the designer seeking to expand the boundaries of a room, these works offer more than a view; they offer a sense of scale and a grounding presence. transform your walls into windows that look out onto the raw, unyielding beauty of the world.
discover the collection, prints available for curated spaces.
"The Golden Gate"
"The Golden Gate"
"Alone"
"Alone"
"The Fish"
"The Fish"
"Le Khubu Island"
"Le Khubu Island"
"The Khubu Loner"
"The Khubu Loner"
"Dwarf"
"Dwarf"
"Kalahari Dancing Angels"
"Kalahari Dancing Angels"
"What If...."
"What If...."
"Karoo Landscape"
"Karoo Landscape"
"In the Cloud"
"In the Cloud"
Rain in Augrabies"
Rain in Augrabies"
"The River"
"The River"
"Boompie alleen"
"Boompie alleen"
Red Skies
Red Skies
standing tall
standing tall
the road to Ararat
the road to Ararat
"Red Lights in the Kalahari Sunset"
"Red Lights in the Kalahari Sunset"
"Lean on Me"
"Lean on Me"
"Road to Port Nolloth"
"Road to Port Nolloth"
Shades of Grey
Shades of Grey
die ritme van Laaiplek:
​waar die Bergrivier uiteindelik sy pad na die koue Atlantiese oseaan vind, lê Laaiplek.
dis nie sommer net ’n dorpie aan die weskus nie; dis ’n lewensgevoel.
hier is die mense soos die sout van die aarde—opreg, ongeskik vir pretensie, en altyd reg vir ’n kuier.
hier praat ons afrikaans, loop ons kaalvoet, en as jy gelukkig is, loop die Jägermeister sommer "on tap" in die privaat wonings.
​by Innes en Charlotta (Charlie) is die gasvryheid ’n instelling.
soos die son begin sak en die lug pienk en oranje oor die riviermonding kleur, verskyn die beroemde "chatter platter".
maar moenie dat die fênsie naam jou flous nie—dis ’n platform vir samesyn.
die whisky in die glase is alles behalwe Iers, maar dit word met die regte "harte" gegooi.
hier meet ons nie in milliliters nie; ons meet in vriendskap.
​die eerste aand aan die kus bring altyd daardie tikkie "aankoms-aggressie" saam—daardie energie van mense wat die stad se stof van hul voete afskud en té vinnig wil inhaal.
die "skieters" staan reg om die ys te breek.
ons praat vinnig klaar oor die werk en die moderne lewe se gejaag, want die ware goud lê in die verlede.
voor jy jou oë uitvee, verander die gesprek in ’n reis na die "ou dae" en word memories herroep wat al lankal in die weskus-mis weggesteek was.
​maar deesdae is daar ook ruimte vir môre:
gesprekke oor die toekoms, bouplanne en drome wat soos die gety stadig maar seker inrol.
​as jy hier saamkuier, moet jy jou storie ken.
die frases vlieg dik deur die lug:
​"bly in jou baan"
​"hou jou linne binne"
​"nou skiet jy my ’n kaart"
​wanneer die mis en die reuk van die weskus—of is dit die sout van die bokkoms in Bokkomlaan?—die volgende oggend laag oor die water lê en die meeue begin skree, word daar met ’n effense grys kop saamgestem oor die vorige aand se dinge.
​die vonnis is altyd dieselfde:
"daar was gisteraand weer ’n paar katte doodgeslaan."
​maar in Laaiplek maak dit nie saak nie, want vanaand...
....vanaand gooi ons die harte weer reg.
Submit
Thank you!

You may also like

Back to Top